Articles in this section

Twinkl - Help Die Wat Opvoed

Twinkl is ontwerp vir ALLE opvoeders. Met meer as 900,000 hulpbronne, beplanning- en assesseringmateriale en skemas van werk, sal jy kry wat jy nodig het.

Ons onderrighulpbronne wissel van Grondslagfase tot by Seniorfase, wat dit ideaal maak vir onderwysers en tutors. Onderwysassistente kan omvattende hulpbronne geniet wat spesiaal vir hulle ontwerp is, en as jy deel is van die skool se leierskapspan, is daar baie om jou te ondersteun. Onderwysers, Kinderoppassers en die wat Tuisonderrig doen sal hulpbronne vind wat spesifiek ontwerp is om aan hul behoeftes te voldoen.

Was this article helpful?
749 out of 1071 found this helpful